
SA Mielie Produsente Organisasie is 'n onafhanklike Boerevereniging, wat homself beywer vir die welstand van ons Boere en Boeregemeenskap. Die LANDBOUSEKTOR is verseker die HARTKLOP van Selfonderhouding en Welvaart vir 'n land en volk. Hierdie projek word deur Afrikaner Eendracht ondersteun.
| Contact Numbers |
Email Address |
|
|
|
admin@samielieprodusenteorganisasie.co.za |
|
Die Suid Afrikaanse Mielie Produsente Organisasie bied Boere die geleentheid om hul sê te sê, Om probleme in die Boeredery Vedryf aan te spreek en om oplossings te vind.
Om 'n lid te word van ons onafhanklike Boerevereniging, druk asb op die skakel en voltooi U inligting en besonderhede.: DRUK OP MY!